Tente vol Presente 2016
Tente vol Presente is ‘n 3 dae kuier-en-koopfees waar handgemaakte produkte en dekor verkoop word.
Kom en geniet net die heerlikste tuisgebakte smulhappies en laat die smaak van ‘n klompie wyne van die Wes-Kaap jou dag net beter en beter maak. Tente vol Presente is die ideale platform wat ons skep om vir kreatiewe Namibiërs ‘n kans te gee om hul produkte uit te stal en aan die publiek te verkoop.
Die verkope begin oor 4 weke…ons is druk besig met n paar interresanthede en hoop julle sal kom inloer by ons stalletjie.
gaan kyk gerus na die webtuiste van Tente vol Presente vir meer informasie.